Aangename kennis

Ek is ‘n mense-mens. Mal oor pienk en glo daaraan om iemand aan te raak met my pink-touch waar ek oral gaan. Hier wil ek my hartklop deel, my ja hoor mooi “MY” hartklop, persoonlike ervarings & lewenslesse.

Ek wil mensies aanmoedig en bemoedig ons almal makeer net somtyds dit ja selfs ek ook al lyk dit vir baie nie so nie. Ek hou van share & care.

Op hierdie blog gesels ons oor alles van die soet en die sout in die lewe.

3 thoughts on “Aangename kennis

  1. Veelsgeluk Pink Lady met die begin van jou blog . Ek weet sommer dit gaan ‘n uithaler wees en baie mense se harte raak . Dankie dat jy , te midde van die soms grys areas in mense se lewe , weer die helder kleur van vreugde , hoop en liefde in hulle harte indra . Baie sterkte vir jou !

    Liked by 1 person

    1. Jy maak my dag Elia ek sit nou indie vliegtuig oppad na my werk waarvoor ek so lief is.
      Dankie ook dat jy nie skaam.is om dit waarin jy glo te deel met ander nie. Saam saam stap ons die Blog lewe in!

      Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s